Lead

Sep 13 12 9:50 AM

Tags : :

Ek weet daar was vroeër iemand op Boekemakranka wat gesoek het na Olga se ouers digbundels. Ek is 'n tweedehandse boekhandelaar wat pas 'n 1ste uitgawe van haar Afskeide opgespoor het. OU goud is dit hierdie. Kontak my gerus by emas@mweb.co.za as jy dit nog soek.