Lead

Aug 29 12 5:34 AM

Tags : :

 

Kom kuier saam met ons by die bekendstelling in Kaapstad!
RSVP sou gou moontlik om jou plek te verseker!

Oorspronklike illustrasies uit die Storieman-reeks sal uitgestal word en te koop aangebied word! Die boek sal ook te koop wees.

Ri...

ette Rust gesels met die legendariese Leon Rousseau en kinderboekuitgewer Simone Hough oor hulle werk aan die nuwe Storieman-uitgawes.
Datum: 6 Sept 2012
Tyd: 18:00 (verrigtinge behoort om 20:00 verby te wees)
Plek: Laerskool Durbanville. H/V Durbanweg en Weyerslaan

Ligte een- en drinkgoed sal bedien word. Kinders welkom. Oppassers sal beskikbaar wees om in 'n aparte lokaal 'n ogie oor die kleingoed te hou.

RSVP voor 3 Sept by Alicia.Pietersen@nb.co.za


Click here to view the attachment