Lead

Sep 2 11 8:31 PM

Tags : :

Beste skrywers

Afrifiksie bied in samewerking met Thompson Uitgewers en die Orania Beweging 'n jaarlikse Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie kortverhaal skryfkompetisie aan. Sou u belangstel om deel te neem of net om meer uit te vind kan u www.afrifiksie.com besoek vir meer besonderhede.

Vriendelike groete,

Gerhardus Thompson