Remove this ad

Lead

Aug 10 11 3:40 AM

Tags : :

Melt Myburgh skryf: Ek het die goeie nuus ontvang dat ek die Ingrid Jonker-prys kry. My vriende is welkom om saam met my te jubel en te juig. Dit word vandag amptelik bekend gemaak, en wel eerste op LitNet, my "alma mater". Hou dus www.litnet.co.za dop.

Kliek HIER om Oewerbestaan van Kalahari te bestel!

Quote    Reply   
Remove this ad
Remove this ad
Add Reply

Quick Reply

bbcode help