Remove this ad

Lead

Apr 11 11 2:49 AM

Tags : :



Baie dankie vir die gereelde nuusbrief wat ons ontvang. Is daar van julle lesers wat belangstel om hul boeke self te publiseer? Ons kan behulpsaam wees om inligting te gee van wat dit alles behels en enige vrae daarop te antwoord. 

Ilette Strydom
 
GROEP 7 DRUKKERS & UITGEWERS
Tambotieweg 776, Kameeldrif-oos, Pretoria
GPS: Suid 25° 37’ 35.2” Oos 28° 17’ 51.8”
 
Epos: epos@groep7.co.za
Faks: 086 514 1051
Sel: 082 4490 574
 
SELFUITGEWERY: www.groep7.co.za
BOEKE: http://groep7drukkers.blogspot.com
PROJEK: www.kontreistories.blogspot.com

Quote    Reply   
Remove this ad
Remove this ad

#1 [url]

Sep 2 11 8:28 PM

Beste Maankind

Thompson Uitgewers is ook opsoek na Afrikaanse wetenskapfiksie en fantasie skrywers wat in hierdie besonderse genre wil uitgee. Dit moet net hoofsaaklik gerig wees op die volwasse mark. Belangstellendes kan gerus www.afrifiksie.com besoek vir meer besonderhede.

En as daar skrywers is in die WF en F genre wat ook net 'n kortverhaal wil stuur sal dit met liefde op die webstuiste geplaas word.

Gerhardus Thompson

Quote    Reply   
Add Reply

Quick Reply

bbcode help