Lead

Nov 28 14 12:18 AM

Tags : : , , , , ,

Rede tot Hoop is 'n e-boek waarin ek deel hoe God se Hoop gestalte in my lewe gekry het. Op 375 bladsye met 769 Woord stukkies en gebede deel ek hoe hierdie Hoop oor 'n tydperk vorm aangeneem het in my lewe. Slegs aanlyn beskikbaar via http://bit.ly/KwartsPublisher-RedetotHoop. Indien jy hulp soek met die aflaai proses besoek http://www.kwarts.co.za/Doyouneedhelp.aspx. Ek nooi elkeen ook uit om my Rede tot Hoop blad, https://www.facebook.com/RedetotHoop, te like en te share met vriende en familie.

image