Lead

May 29 08 11:24 AM

Tags : :

Ongelukkig nie! Jy kan wel die Forum verlaat en met 'n ander epos adres aanteken onder 'n ander naam. Onthou net enige 'Group Mail' sal dan na daardie epos adres gaan. Baie mense sluit aan onder 'n skuilnaam en wil dan verander na hulle regte naam, maar dis ongelukkig nie moontlik om 'n naam te verander nie.