Remove this ad

Lead

Feb 17 13 12:42 AM

Tags : :

'n Gedigtefees word vanaf 20 -23 Junie 2013 in McGregor in die Breederivier Vallei aangebied.  Beide Afrikaans en Engelse digters sal betrokke wees.

Merk solank die datum in julle dagboeke.  Meer inligting volg.

Quote    Reply   
Remove this ad
Remove this ad
avatar

zie

Jy ken van!

Posts: 156

#1 [url]

Mar 2 13 1:01 PM

Ag ek wens tog so dat ek al wat `n fees is kan bywoon, maar die akkomodasie en petrolprys maak dinge darem baie moeilik vir `n mens. Ek het nadat ek `n digbundel bekenstelling van Louis Esterhuizen bygewoon het baie meer begin belangstel in gedigte  hoewel sommiges nog steeds vir my baie onverstaanbaar en dus moeilike leesstof is. 

eleanor

Quote    Reply   

#2 [url]

Mar 3 13 8:06 AM

Zie, ek moet met jou saamstem, as mens 'n pensioenaris is, sukkel jy al meer en meer om die feeste by te woon. Mens kan net nie meer alles bekostig nie.

"He who gives when he is asked has waited too long." Seneca

Quote    Reply   
avatar

zie

Jy ken van!

Posts: 156

#3 [url]

Mar 4 13 12:52 PM

Ja en hoe jaloers is ek nie as ek so luister na al die wonderlike Stellenbosch woordfeesdinge op RSG !!!!!.
Ek moet elke jaar `n keuse maak en hierdie jaar het die loootjie op die Franshoek vieringe in Julie geval, iets wat ek gereeld elke jaar bygewoon het tesame met Kultivaria en al die ander. Ek verjaar 14 Julie en die Frankofiliese nostalgie na die Franse fees was net te groot aangesien ek dit 4 jaar laas bygewoon het. Gelukkig bly my suster in die Kaap en ry ons maar elke dag na wat ookal ons wil bywoon.   

eleanor

Quote    Reply   
Add Reply

Quick Reply

bbcode help