Member of: Boekemakranka - 'n Virtuele Leeskring.
Top Post By gerretje (most thumbs up):
No posts received thumbs up, next time you see a good one, give some respect and thumb it up.
Recent Posts by gerretje:
Re: 30 Nagte in amsterdam - Etienne van Heerden
November 2, 2009 by gerretje
As 'n nie-litirêre leesgenieter was die lees van hierdie lywige werk 'n ongelooflike leesgenot! Die taalgebruik en die atmosfeer wat daardeur geskep word was so uitstaande dat ek die boek nie kon neersit nie. Die kompleksiteit van die storielyn, die kontras tussen die hoofkarakters en hul lewe het gesorg vir deurlopende plesier. Meesterlik gedoen deur Litnet se Stoetmeester!
Het iemand al die boek in vertaalde formaat gelees? Sou graag kommentaar op die vertaling wou sien.
