Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!

douwleen's Blog

Female
Member For: 5 months, 1 week
Posts: 2
Top Post By douwleen (most thumbs up):

No posts received thumbs up, next time you see a good one, give some respect and thumb it up.

Recent Posts by douwleen:

Re: M-Net-pryse - 13 Junie 2009

June 17, 2009 by douwleen

Ja sjoe sy ís mooi - lyk soos 'n klein fyn voëltjie. Sy het 'n groot indruk op my gemaak.
Ek dink ek het vandag vir die 2de keer by hierdie leeskring aangesluit, so as ek dubbeld hier rond-fladder moet jy my ander persona maar verskoon...!

Re: M-Net-pryse - 13 Junie 2009

June 17, 2009 by douwleen

Ek het Sondag by die CT boekefees gaan luister na die onderhoude met die wenners. Baie interessant. 30 Nagte het ek al lankal gelees, maar van Anne Landsman se The Rowing Lesson het ek baie min geweet. Klink na 'n wonderlike boek.
Gaan lees gerus meer oor haar by:
http://www.annelandsman.com/index.php?mode=objectlist&section_id=141