Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!

Welcome to Boekemakranka - 'n Virtuele Leeskring

Welkom! Ek is seker jy gaan dit geniet om hier te gesels. Hier is slegs 1 reël - Ons gesels oor skrywers en boeke, en verwante sake. Hierdie is nie 'n kletskamer nie.

maankind (community founder)

Featured Topic

My kinders se laerskool het hulle biblioteek geskuif en heeltemal oorgedoen. Dis groter, ligter, mooier en het baie meer fasiliteite (soos 'n klank digte media kamer & rekenaars met internet toegang). Dis 'n lieflike biblioteek en ek is betrokke met fondsinsameling daarvoor. Ek het die bibliotekaresse gevra waar die grootste leemte is en dis in die Afrikaanse boeke versameling. Die Afrikaanse…

Featured Images

 

What's Hot in Boekemakranka - 'n Virtuele Leeskring?

Maankind: Raai en wen! — Daar is 'n lekker boekprys vir die persoon wat die eerste tien boeke reg raai vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009! Die persoon wat die naaste aan reg is wen 'n heerlike spanningsverhaal deur Chanette Paul, geskenk deur LAPA uitgewers! Jy kan sommer jou raaiskoot hier waag, of jy kan dit stuur na leeslys@icon.co.za (Slegs lede van Boekemakranka, of die Boekemakranka Facebook…

Kop: Boekemakranka het 'n Favicon! — Maankind, ek is bly om te sein ons word nou vereer met jou gesig as ons soek vir die Boekemakranka wat ons laas tussen 50 ander 'tabs' in ons webblaaier oopgehad het! Dit nadat ek in April by Chief van Lefora daaroor gekerm het, ek moet tog onthou om vir hom dankie te sê

Maankind: Wen nog 'n Boek! — Wen nog 'n boek! Daar is nog 'n Chanette Paul Spanningsverhaal om te wen, geskenk deur LAPA Uitgewers.Die eerste persoon wat kan raai watter skrywer se boek onder die top 10 gaan beland wat 'n heerlike verrassing gaan wees vir baie mense, wen ook 'n boek! So 'n uitskieter tussen die 'groot' name. (As dieselfde tendens voortduur met die stemmery - alle aanduidings is reeds daar van die begin…

Marlies: Resensie: Swartskaap deur Odette Shoeman — Dié swartskaap vergeet jy nie gou nie. Marlies Haupt Titel: Swartskaap Outeur: Odette Schoeman Uitgewer: Kwela Boeke Bladsye: 377 Handelsprys: R190 ISBN: 978-0-7957-0285-3 Publikasiedatum: Augustus 2009 Odette Schoeman se debuutroman, Swartskaap, het onlangs by Kwela Boeke verskyn en is ‘n absolute móét vir enige leser wat nog altyd gewonder het wat anderkant die railway tracks…

Maankind: Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009 — Daar is nog net drie dae oor om te gaan stem vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009!Vind die stembus by [url]

Stephni: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo - Henry Ferreira — Lapa het 'n verskeidenheid van boekies wat ek, met gebrek aan 'n beter beskrywing, die dun boekies noem. Nie 'n baie opwindende naam nie maar waar. Hulle kos so R50, het illustrasies, nie te veel teks op 'n bladsy nie en is perfek vir laerskool kinders. Afhangende van eerste of tweede taal, voorlees of selflees of sommer belangstelling is hulle geskik vir 'n redelik groot ouderdomsgroep. Hulle is…

What's Happening in Boekemakranka - 'n Virtuele Leeskring?

Latest Activity

beertjie responded to Raai en wen!. Hier is my probeerslag: 1. Kringe in 'n bos -Daleen Matthee 2.Fiela se kind -Daleen…
stephni responded to Raai en wen!. Annelie Botes - Tula-thula PG Du Plessis - Fees van die Ongenooides Erika Merray-Theron …
stephni responded to Wen nog 'n Boek!. Ek raai Odette Schoeman
maankind started a topic: Wen nog 'n Boek!. Wen nog 'n boek! Daar is nog 'n Chanette Paul Spanningsverhaal om te wen, geskenk deur…
jana responded to Raai en wen!. Paul Chanette - Boheem Meyer Deon - 13 Uur Botes Annalie - Sabbatsreis Paul…
kop responded to Raai en wen!. Ek dink dis totaal en al onmoontlik, maar net op geluk af, hier is my lysie:Botes Annelie…
kop responded to Boekemakranka het 'n Favicon!. Dis goed en reg!
maankind started a topic: Raai en wen!. Daar is 'n lekker boekprys vir die persoon wat die eerste tien boeke reg raai vir…
maankind responded to Boekemakranka het 'n Favicon!. Klaar uitgevind, jy kan nie jou eie favicon oplaai nie, dis die founder se avatar en…
kop responded to Boekemakranka het 'n Favicon!. Ha ha ha! Ek gee nie juis om nie, al wat ek wou hê is om dit maklik te kan identifiseer…
maankind started a topic: Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009. Daar is nog net drie dae oor om te gaan stem vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse…

Latest Media