Lefora Free Forum
login join
Loading
1225 views

Gratis Kinderstorie

Page 1
1–5
Nuweling - member
6 posts

Laat jou kleinding luister na "Prinses Jana en die Seerower" (een van die stories uit ons STORIEKLUB) by www.Storieklub.co.za en laat weet ons wat hy/sy te sê het.  Ons stel elke maand ten minste 10 nuwe kinderstories op CD vry, en wil graag terugvoer hê oor watter onderwerpe, karakters en temas vir ons maatjies interessant is.

Ou Hand - admin
354 posts

Welkom hier anna_emm.

Doen julle ook Engelse boeke? Ek het 'n Engelse kleinkind.

__________________
"He who gives when he is asked has waited too long."

Seneca



Nuweling - member
6 posts

Hallo! Dankie vir die navraag. Ons Storieklub is ook in Engels beskikbaar as Story Club. Op die inskrywingsvorm kan jy jou taalvoorkeur aandui.  Laat weet gerus indien ek vir jou 'n vorm moet aanstuur.  Let ook daarop dat die Storieklub kinderstories is wat voorgelees is op CD vir luister, en nie boekies nie!  Dis baie gewild onders kinders tussen 3 en 10 jaar, en baie goed vir konsentrasie, verbeelding en luistervaardighede.

Ou Hand - member
466 posts

Dit klink baie oulik anna. Baie sterkte met jou klub, ek hoop julle kom nog ver. Dis sulke goed wat ons kinders aan die lees gaan kry en hulle gaan help om hul eie lees persoonlikheid te stimuleer. 10 uit 10 vir jou!

Ou Hand - admin
354 posts

Dankie am, ek het intussen jou webwerf ook besoek. Baie interessant.

__________________
"He who gives when he is asked has waited too long."

Seneca



Page 1
1–5

Locked Topic


You must be a member to post in this forum

Join Now!