Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
283 views

Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys

Page 1 · 2
< older posts 21–27 of 27
regular - member
90 posts

Haai Maankind, ek het eintlik bedoel Daneou moet dit lees, maar ek is bly om te hoor jy het dit ook geniet, vir my regtig een van my grootste gunstelinge op my lysie.  Ek het nog nie enige ander boeke van haar gelees nie, ek is bang ek sal teleurgestel wees, hierdie een hou ek van oor die verhaal seker so 60% waar is.

superstar - founder
993 posts


Nominasies tot dusver word hier gelys. Die meeste nominasies wat nou inkom, is duplikate, so maak asseblief seker as jy iets stuur, dat dit nie reeds op hierdie lys is nie.

Adriaanse Wilna

Met ander woorde

Adriaanse Wilna

Die boek van Ester

Anker Willem

Siegfried

Baker Eleanor

Die Ander Martha

Baker Eleanor

Die kwart-voor-sewe-lelie

Baker Eleanor

Die nes

Baker Eleanor

Dossier van 'n gyseling

Baker Eleanor

Weerkaatsings: 'n sprokie

Baker Eleanor

Verbeelde werklikheid

Baker Eleanor

As 'n Pou kon vlieg

Bakkes Margaret

Elegie vir ʼn Onbekende

Barkhuizen le Roux Christine

Waar koek en wyn ontbreek

Barnard Chris

Oulap se Blou

Behr Mark

Die reuk van appels

Bloemhof François

Hostis

Bloemhof François

Storieboek

Botes Annelie

Klawervier

Botes Annelie

Raaiselkind

Botes Annelie

Sabbatsreis

Botes Annelie

Thula-thula

Botes Annelie

Trippel Sewe

Botes Annelie

Raaiselkind

Brink Andre

'n Vurk in die pad

Brink Andre P

Donkermaan

Brink André P

Ander Lewens: ‘n Roman in drie dele

Brink André P

Houd-den-bek

Brink André P

'n Droë wit seisoen

Brink André P

'n Oomblik in die wind

Brink André P

Donkermaan

Brink Tobea

Hemelklip

Brümmer Willemien

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Coetser Annemari

Langverlof

Coetser Annemari

Oop Kaarte

Coetser Annemari

Windkant

De Kock Helene

Dieper water

De Kock Nadia

Heildronk op ʼn gysyromp

De Kock Nadia (samesteller)

Viersprong

De Vries Izak

Byna Liefde

Dido EKM

'n Stringetjie blou krale

Du Plessis Hans

Verbrande paradys

Du Plessis PG

Fees van die ongenooides

Du Plessis PG

Het olifante elmboë

Du Plessis PG

Koöperasiestories

Du Plessis PG

Siener in die suburbs

Du Plessis PG

Nag van legio

Eloff Karin

Stiletto

Ferreira Engemi

Die jaar toe my ma begin sing het

Ferreira Jeanette

Babette

Ferreira Jeanette

Catharina

Ferreira Jeanette

Charlotta

Ferreira Jeanette

Die son kom aan die seekant op

Fitzpatrick Marida

Iemand vir ʼn Scoop

Fourie Corlia

Alle paaie lei deur die strand

Fourie Corlia

Liefde en geweld

Frank Anne/Krog Antjie

Die agterhuis

Gilfillan JM

Glas

Goosen Jeanne

'n Pawpaw vir my darling

Goosen Jeanne

Ons is nie almal so nie

Greeff Rachelle

Alles behalwe die geheim van my whiskies

Greeff Rachelle

Die rugkant van die bruid

Greeff Rachelle

Onwaarskynlike Engele

Gunter Helena

Op ʼn plaas in Afrika

Heese Marié

Die Uurwerk Kantel

Hobbs Marlize

Flarde

Hough Barrie

Skilpoppe

Jooste Pamela

Môrester

Joubert Elsa

Die Reise van Isobelle

Joubert Elsa

ʼn Wonderlike geweld

Joubert Emile

Kouefront

Joubert Irma

Tussen Stasies

Joubert Irma

Anderkant Pontenilo

Joubert Irma

Ver wink die Suiderkruis

Kalmer Harry

En die lekkerste deel van dood wees

Kalmer Harry

Groceries

Kapp Sophia

’n Nuwe lente

Kapp Sophia

Die erflating

Kapp Sophia

Waar die hart is

Karin Cronjé

Vir ʼn pers huis

Kemp Regina

Debora de Waal en die baba blues

Kemp Regina

Facials op 'n vliegtuig

Kombuis Koos

Raka die Roman

Kotze E

Die wind staan oos

Kotze Willem D

T’sats Van die Kalahari

Krog Antjie

Met woorde soos met kerse

Le Roux Johnita

Die dagstêrwals

Le Roux Johnita

Een vir die Wolfskof

Lochner Tossie

mama mia! ITALIЁ

Lotter Elbie

Dis ek, Anna

Louw Anna M

Die donker kind

Louw Anna M

Kroniek van Perdepoort

Luyt Connie

Lang skaduwees in Afrika

Maartens Maretha

Jacoba Afrikaner

Matthee Dalene

Brug van die Esels

Matthee Dalene

Die Uitgespoeldes

Matthee Dalene

Fiela se Kind

Matthee Dalene

Kringe in ʼn bos

Matthee Dalene

Moerbeibos

Matthee Dalene

Pieternella van die Kaap

Matthee Dalene

Susters van Eva

Matthee Dalene

Toorbos

Meyer Deon

Karoonag en ander verhale

Meyer Deon

13 Uur

Meyer Deon

Onsigbaar

Meyer Deon

Infanta

Müller Petra

Desembers

Müller Petra

Die omtes van die hart

Murray-Theron Erika

‘n Tapisserie Met Klein Diere

Murray-Theron Erika

Die Mezzanine-klub

Murray-Theron Erika

Sê Maria

Murray-Theron Erika

Verblyf

Nagtegaal Jackie

Daar’s vis in die punch

Nagtegaal Jackie & Reinet

In Limbo

Nel Abrham

Heita Kiewietan

Nel Abrham

Willemien word groot

Paul Chanette

Boheem

Paul Chanette

Fortuin

Paul Chanette

Leila word lig

Paul Chanette

Springgety

Paul Chanette

Vlerkaf

Phillips Fransi

Die donker god

Phillips Fransi

Teresa se droom

Pienaar Antoinette

Kruidjie roer my

Pistorius Micki

Sorg

Preller Martie

Vandag is nie gister nie

Preller Martie

In Die Tyd Van Die Esob

Preller Martie

Anderkantland

Reinet Nagtegaal

Abra K’dabra: ‘n Roman

Roos Zuretha

Die verdwyning van Mina Afrika

Rust Winnie

Martha

Scheepers Riana

Die heidendogters jubel

Scheepers Riana

Dogters van Afrika

Scheepers Riana & Thabo Nicci (Samestellers)

Die Melkweg het ʼn ster laat val

Schoeman Odette

Swartskaap

Serfontein Dot

Vrypas

Sleigh Dan

Eilande

Stamatélos Pat

Die val van die dice

Stamatélos Pat

Kroes

Therese Benadé

Anna, dogter van Engela van Bengale

Theron Lida

Jy bly my kind

Troskie Anchien

Nooit is ʼn lang, lang tyd

Van der Vyver Marita

Franse Briewe

Van der Vyver Marita

Die hart van ons huis: 'n skrywer in Provence

Van der Vyver Marita

Griet kom weer

Van der Vyver Marita

Griet skryf 'n sprokie

Van der Vyver Marita

Stiltetyd

Van der Vyver Marita

Wegkomkans

Van der Vyver Marita

Die dinge van 'n kind

Van der Walt Derick

Lien se lankstaanskoene

Van Heerden Etienne

Toorberg

Van Heerden Etienne

30 Nagte in Amsterdam

Van Heerden Etienne

Asbesmiddag

Van Heerden Etienne

In stede van die liefde

Van Niekerk Marlene

Agaat

Van Niekerk Marlene

Triomf

Van Rooyen Engela

Vuur op die Horison

Van Rooyen Nanette

Chinchilla

Van Rooyen Nanette

Om te vlerk

Van Tonder Jan

Die kind

Van Tonder Jan

Is Sagie

Van Tonder Jan

Roepman

Viljoen Lettie

Karolina Ferreira

Von Meck Anoeschka

Annerkant die longdrop

Von Meck Anoeschka

Vaselinetjie

Vos Cas

Die afdruk van ons hande

Willie Esterhuyse

God en die Gode van Egipte




__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
46 posts

Maankind,
Wat van so 'n leeslys vir kinders? Dalk ouderdomsgroepe 8-12 en dan 13-16/17? Dis sommer net 'n klip in die bos. :)
My een sus het "Die son struikel" (was dit van Dolf van Niekerk?) as voorgeskrewe boek op skool gehad en die boek met lof besing. Ek het die boek nog glad nie gelees nie (skande, ek weet! surprise

__________________
Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter, don't mind.
superstar - founder
993 posts

Dit was die plan om ook sulke lyste saam te stel, maar na geselsies met kinderboekskrywers, het ek besef dit gaan glad nie werk nie, daar is bloot te min kinderboeke op die mark. En 'n Top 20 of so iets sou onregverdig wees.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
46 posts

Hi Maankind,
Dit maak sin wat jy se. Wat van slegs 'n link waar ouens goeie kinderboeke kan aanbeveel, veral vir ouers wat nie altyd weet van oulike boeke nie. Die lys moet glad nie as 'n "top" lys gesien word nie, maar slegs boeke wat gelees is en aanbeveel kan word - met die ouderdomsgroep ook daarby. Nie almal weet altyd van al die oulike boeke wat beskikbaar is nie, of jy sien die boek en weet nie of dit 'n goeie boek vir bv 'n geskenk gaan wees vir 'n sekere tipe kind nie.(Ag, ek weet nie of ek jou tyd hier mors nie, dis maar net 'n idee - omdat ek so lank 'n bib-juff was en die ondervinding het van ouers wat nie weet watter boeke is goed nie (en altyd riglyne waardeer het) en selfs kinders wat wou weet watter boeke is goed/oulik ens. Soms het kinders gevra vir "koshuis"-boeke ens.) - hierdie is maar net los gedagtes.

__________________
Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter, don't mind.
superstar - founder
993 posts

Hier op Boekemakranka is 'n kategrorie vir Kinderboeke, Nikita. Ek is ongelukkig lank nie in die 'mark' gewees dat ek weet wat aangaan met jeug- en kinderboeke nie.

Waar is al die lede met kinders? Laat hierdie katergorie gerus bietjie lewe kry. Wie gaan hom bietjie skop gee, lewe inblaas?

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
46 posts

Dankie Maankind, ek sal bietjie kyk waar die kategorie is. Ek het nog nie tyd gehad om so rond te "krap" hier nie, werk my half dood die kant om punte gereed te he vir einde Nov, maar dwing myself om tog 'n breek te vat af en toe (week "vakansie" nou).

__________________
Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter, don't mind.
Page 1 · 2
< older posts 21–27 of 27

Reply to: ‘Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys’

Membership Required

You must be a member to post in this Forum

join now