Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
Page 1
posts 1–2 of 2
superstar - founder
993 posts


Ek hoor die nuwe POMP 09 is vandag by die FAK se Woordpoort bekend gestel. Daarvan gepraat, ek het behalwe hierdie brokkie nog geen terugvoer van Woordpoort gehad nie. Het een van julle dalk bygewoon? Stephni? Annemari? Enige iemand?

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
regular - member
118 posts

Ek kon ongelukkig nog nie daarby uitkom nie (of liewer, gelukkig, want my ver kinders het kom kuier.) En more is die laaste dag!

__________________
Annemari
Page 1
posts 1–2 of 2

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now