Page
1
posts 1–2 of 2
+0
permalink
Sommige boeke lees so verskriklik moeilik, dis eintlik werk. Ek sou graag wou sien watter boeke deur ander lesers ook as "swoeglees" ervaar is. Daardie boek wat jy oor maande opgetel, 'n stukkie gelees en dan weer neergesit het. Myne was beslis: "Agaat."
+0
permalink
Die Boek van toeval en toeverlaat, van Ingrid Winterbach.
En ook Buiteveld van John Miles
Dan ook Oemkonto van die nasie van PJ Haasbroek
Die Son Kom Aan Die Seekant Op van Jeanette Ferreira
Dis nou sommer net so uit die vuis uit die laaste paar wat nie vir my lekker gelees het nie. Maar Agaat het ek verslind! Wys jou, dit bly subjektief.
Page
1
posts 1–2 of 2
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member