Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
44 views

Poljonsie, poljonsie!

Page 1
posts 1–11 of 11
superstar - founder
993 posts

Martie in die Kaap, en Poljonsie in Pretoria!

Bestel Aan die windkant  HIER.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
regular - member
121 posts

Aaaa, Annemari, coool en enjoy! Myne gaan nie koek nie ... nie eintlik nie :)

__________________
Elke mens se lewe is 'n storie.
regular - member
198 posts

Grrrrrr ek is sommer vies oordat ek nie Martie of Annemarie se boekbekendstellings kan bywoon nie.  Annemarie is te ver en Stellenbosch ook - omdat my mouster op die oomblik op sy rims staan en bid vir 'n diens - so voor dit gebeur kan ek nie eers McGregor toe ry nie.

Ek bly baie lekker hier op Robertson, maar ek mis die dinge soos boekvrystellings, flieke en teater vreeslik.

Sterkte aan Martie en Annemarie.  Ek hoop die bekendstellings is 'n groot sukses.

regular - member
118 posts

Ek wens ook jy kon hier wees, Anita. Dankie vir die sterkte en die goeie wense.

__________________
Annemari
regular - member
118 posts

Daar gaan seker wyn by joue wees?! Ek sal dit geniet, dankie. :)

__________________
Annemari
rookie - member
6 posts

Ai, ek sien nou eers die bekendstelling val binne werksure - net toe ek begin planne maak om te gaan koek en boek...

Geniet dit!

regular - member
121 posts

Dankie Anita! Nee, nikis wyn, Poljonsie, dis 10 uur in die oggend :) :)

__________________
Elke mens se lewe is 'n storie.
novice - member
50 posts

Enige tyd is wyntyd, innie Kaap!

__________________
En die dag het gekom dat die waagstuk om styf in 'n knop te bly meer pynlik was as die waagstuk om te blom - Anais Nin
regular - member
121 posts

Ek het ook gedink ek sal gaan inloer, totdat ek die tye gesien het.  Aarde tog. 
Ek hoop dit is 'n wonderlike belewenis, Poljons.  Geniet elke oomblik en vra manlief om foto's te neem.

novice - member
50 posts

Ek hoop dit gaan goed afloop, Poljonsie.

__________________
En die dag het gekom dat die waagstuk om styf in 'n knop te bly meer pynlik was as die waagstuk om te blom - Anais Nin
regular - member
118 posts

Baie dankie vir julle almal se goeie wense. Ek sal agterna laat weet hoe dit gegaan het.

__________________
Annemari
Page 1
posts 1–11 of 11

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now