Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Jaybee Roux gesels met Chanette Paul oor die "oorgang" van die een genre na 'n ander, oor erkenning van die verskillende genres, en oor die blootstelling wat boekeredakteurs bereid is om af te staan in die media. Gaan lees gerus die onderhoud op LitNet en kom gee jou mening.
As ons aanhou geluide maak, begin iemand dalk eendag luister!
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member