Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Daar is 'n baie lekker (no pun intended) onderhoud op LitNet. Kleinboer van Kontrei-faam gesels met Karin Eloff. Ek kan aan geen beter persoon dink om met haar 'n onderhoud te voer nie!
Beide skrywers het 'n baie sterk intellektuele, maar ook spirituele element wat deurskemer in hulle gesprekke. Dis jammer mense mis die ironie daarvan, as hulle hulle boeke afskiet.
Koop Stiletto HIER op Kalahari.
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member