Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
112 views

Odette Schoeman - Swartskaap

Page 1
posts 1–1 of 1
superstar - founder
993 posts

Odette Schoeman - Swartskaap

'n Boek wat Jeanne Goosen laat huil het, wil ek lees! Ek is baie opgewonde oor die uittreksel uit Swartskaap wat ek gelees het in vandag se By, en voorspel dat ons nog baie van hierdie skrywer gaan hoor.

Bekende skrywers het die volgende te sê oor Odette Schoeman se debuutroman, Swartskaap: “Laat ek nou maar ruiterlik erken dat Swartskaap die eerste Afrikaanse roman is wat my aan ’t huil had.” - Jeanne Goosen “Swartskaap het my emosies w...ipplank laat ry. Magteloosheid, verslaentheid en bewondering. ʼn Emosionele, hartroerende verhaal. Lees met ʼn goeie voorraad sneesdoekies.” - Anchien Troskie

Bestel Swartskaap HIER van Kalahari.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now