Lefora Free Forum
login join
close Feb 8: All Members - We added a new 'Global Off-Topic' tab to your forum which will allow you to join in a global conversation with other forums around the web. The more you post, the more members may stumble onto your own forum. Visit Off-Topic or Learn more.
Loading
74 views

Martie Preller

Page 1
(items) 1–7 of 7
Antiek! - founder
1053 posts

Boekemakranka is geweldig bevoorreg, om die eerste te wees om die geleentheid te kry om oor die bekroonde skrywer, Martie Preller se twee nuwe boeke te berig. Ja, twee boeke wat eersdaags gelyktydig die rakke gaan tref. Boeke waarvoor die mark gewag het. Ek wil self nie te veel sê nie, maar Martie het ingewillig om eksklusief met Boekemakranka te gesels, voordat die boeke nog bekend gestel is. Hou hierdie spasie dop!


__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Jy ken van! - member
123 posts

Baie dankie Trisa - vir jou besondere hulp op so baie maniere. Veral ook, dankie, vir jou en almal se boek-entoesiasme! 

Vir Anita en Kop wat toe heel toevallig (? - net mooi toe ek gereedmaak vir die bekendstelling van "Land van stories"!) hier geskryf het oor "Eendag was daar 'n storie" - "Die land van stories is die nuwe en verbeterde uitgawe! Ek het "Eendag" in 2002 geskryf en dis lank reeds uitverkoop en uit druk en intussen het ek nog BAIE dinge geleer wat ek wou deel. Hier is dus alles wat ek geleer het van skryf deur te skryf en storiepaaie te loop. Hier en daar is van die oefeninge dieselfde, maar ek het herbesin en herrangskik, georden en bygeskryf.    

__________________
Elke mens se lewe is 'n storie.
Antiek! - founder
1053 posts

Die voorreg is myne en Boekemakranka s'n, Martie!

Die prentjie hierbo laat natuurlik nie reg geskied aan die pragtige voorblaaie nie. Gaan kyk gerus op Martie se webwerf daarna.

Lees ook die eksklusiewe onderhoud met Martie op Boekemakranka.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Jy ken van! - member
118 posts

Baie, baie geluk vir jou Martie! Ons het die skryf van die boeke byna saam met jou op jou blog belewe. Ek gaan dadelik dit ook vir my bestel.

Mag jy miljuisende verkoop en baie mense daarmee gelukkig maak en hulle leer om op hulle eie storiepaaie te loop.

__________________
Annemari
Jy ken van! - member
123 posts

Dankie Annemari! Dankie vir goeie wense. What must be, will be :) Dink aan jou ook daar!

__________________
Elke mens se lewe is 'n storie.
Ou Hand - member
208 posts

Hi Martie - jou nuwe boek is werklik baie goeie nuus.  Sodra ek weer my hand om 'n dollar kan slaan, bestel ek hom.

Maankind, dankie vir die onderhoud met Annelie Botes wat jy opgesit het - Ek verslind alles wat ek kan kry oor die boek want dit spook nogsteeds by my

Jy ken van! - member
123 posts

Reg so, Anita. Dollars is maar skaars! Ek weet. Oi

__________________
Elke mens se lewe is 'n storie.
Page 1
(items) 1–7 of 7

Locked Topic


You must be a member to post in this forum

Join Now!