Page
1
posts 1–2 of 2
+0
permalink
Ek sien baie uit na Riana Scheepers se nuwe kortverhaalbundel, Katvoet. Gaan lees gerus uittreksels daaruit by haar gesprek met Murray la Vita in Die Burger.
Riana Scheepers skryf in haar nuwe kortverhaalbundel, Katvoet: “Ek is die vrou wat die nag opsoek... Ek is die vrou wat die nag nodig het, soos suurstof.” Abraham de Vries beskryf dit as ’n “sjarmante, onthutsende kombinasie van die sensuele en die gevaarlike... vanuit ’n sterk vroulike oogpunt”. (Aldus Deborah Steinmair in die By)
Bestel Katvoet HIER van Kalahari.
Page
1
posts 1–2 of 2
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member