Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
28 views

Post-modernistiese leeslys

Page 1
posts 1–1 of 1
regular - member
148 posts


61 belangrike post-modernistiese werke volgens die LA Times. Ek is mal oor die simbole na elke boek en die sleutel bo wat dit verduidelik. Ek is nou nie 'n kenner van post-modernisme nie maar dit lyk na 'n goeie blootlegging daarvan. Dis snaaks daar is baie skrywers hier waaroor ek mal is maar ek het nog net 'n paar van die boeke hier gelees (Naked Lunch, Slaughterhouse Five en Metamorphosis). Die JG Ballard is een van net 'n paar van hom wat ek nog nie gelees het nie - dis 'n interessante lys wat my half opgewonde maak. Die grootste verassing is seker Hamlet! Sien ook die opmerkings met byvoegings.


Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now