Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
39 views

GRAFFITI BOEK & KOEK MET KARIN ELOFF

Page 1
posts 1–1 of 1
superstar - founder
993 posts

GRAFFITI BOEK & KOEK MET KARIN ELOFF


DATUM :    DONDERDAG 27 AUGUSTUS 2009
PLEK :       DELANO’S KOLONNADE SENTRUM
TYD :         09H30 VIR 10H00
KOSTE:       R50.00 per person
BESPREKINGS:   GRAFFITI KOLONNADE SENTRUM

                         TEL: 012 548 2356

Besprekings sluit Sondag 23 Augustus

Karin Eloff is ’n Boeremeisie met ’n honneursgraad in sielkunde en ’n Dopper-agtergrond. Stiletto vertel die ware verhaal van die pad wat dié kuis en voorbeeldige skooldog­ter gestap het om uiteindelik Zoë te word – eers as gewone stripper, toe as danseres en masseuse in die Streel-kasteel en uiteindelik redak­teur van ’n pornografiese tydskrif. Haar pad lê besaai met middeljarige mans, Afrikanermeisies met eksoti­ese Engelse   verhoogname, ge­vaarlike seks en dwelms. Stiletto vertel hoe sy daar beland het, wat sy daaruit geleer het en hoe sy dit oorleef het. Dit raak pertinente kwelvrae oor ons samelewing aan – oor mans, oor vroue, oor seks, oor liefde en oor wie die delers en die stelers is.



Stiletto draai nie doekies om oor die skadubestaan van die sekswerker nie.






Koop Stiletto HIER op Kalahari.



__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now