Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
61 views

Aan die Windkant

Page 1
posts 1–7 of 7
regular - member
118 posts


Kalahari.net adverteer al my nuwe roman, so ek seker nou maar meer vertel van die boek.  Dit sal op 1 September vanjaar beskikbaar wees.


Hulle adverteer dit is as “ʼn vrolike, kontemporêre liefdesverhaal met onthoubare karakters wat in jou hart kruip. Met die persoonlike krisisse sal byna alle lesers identifiseer, tog is dit geen somber storie nie. Daarvoor sorg haar aweregse humorsin en die onverwagse kinkels in die verhaallyn.”







__________________
Annemari
superstar - founder
993 posts

Dis wonderlik, Annemari. Baie, baie geluk. Ek is seker hierdie boek gaan net so gewild soos die ander twee wees. Vir dié wat die nuus gemis het, Annemari se Oop Kaarte was hierdie jaar genomineer in die filmkategorie en was op die kortlys vir 'n M-net Literêre Toekenning.

Bestel Aan die windkant HIER.

Annemari Coetser se Oop Kaarte is welbekend, maar indien jy dit nog nie gelees het nie, bestel dit hier. Bestel sommer ook Langverlof hier.

So lyk die voorblad van Aan die Windkant:

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
regular - member
118 posts

Baie dankie, MaanKind. Net 'n klein regstelling. Dis Langverlof wat op die kortlys was in die filmkategorie.


__________________
Annemari
novice - member
20 posts

Kan nie wag nie!

__________________
"Dit is die kinders wat God in sy liefde aan my gegee het." - Genesis 33:5
regular - member
121 posts

Geluk!!  Ek gaan lekker lees...
En dit is 'n pragtige voorblad, Annemari!

superstar - member
291 posts

Baie geluk. My lys van boeke wat ek wil lees, word al langer!

__________________
'Ek is, die Here hoor my 'n vry fokken vrou' Antjie Krog.
regular - member
121 posts

Baie geluk, Annemari! Dis stunning, Ooo wow. Jou boeke teel aan!

__________________
Elke mens se lewe is 'n storie.
Page 1
posts 1–7 of 7

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now