Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
8 views

BreytenbackTeater bied aan:

Page 1
posts 1–1 of 1
superstar - founder
993 posts

In haar eenvrouvertoning, In die naam van die liefde, dramatiseer die gewilde skrywer, Annelie Botes, die storie van haar nuutste roman, Thula-Thula, wat ook die aand te koop sal wees. Dit is min dat 'n mens die geleentheid kry om 'n skrywer op die verhoog in aksie te sien.

4 Julie, 19:00

R50 (wyn en sop ingesluit). Bespreek by 021 873 2786 of e-pos ellziena@breytenbachsentrum.co.za.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now