Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
58 views

Interessante Blog - Marié Heese

Page 1
posts 1–3 of 3
superstar - founder
993 posts

Wie het al besoek afgelê by Marié Heesse se blog op LitNet?

Sy gesels baie interessant oor die uitgewersbedryf in haar nuutste insrywing.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
regular - member
118 posts

Ek gaan lees gereeld haar blog, maar sal sommer nou weer die nuutste inskrywing gaan lees.
Baie dankie.

__________________
Annemari
regular - member
90 posts

Mens kan sien sy is al lank in die game!  Ek het nou onlangs haar boek Die Uurwerk Kantel (in die 30 jaar oud dink ek), no. 20 op die leeslys, gelees.   Net so 2 weke terug het ek op NB se blog gesien van die bekendstelling van haar boek The Double Crown.  Nou is ek mos net so lui vir die Rooitaal lees!

Page 1
posts 1–3 of 3

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now