Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Ek hou baie styf duim vas vir twee van ons lede, Annemari en Izak, vir vanaand se toekennings.
Die toekennings vir die M-Net Literêre Toekennings vir die beste Suid-Afrikaanse letterkunde in al die inheemse tale asook Engels, word vanaand gemaak. Gaan kyk hier.
Bestel Byna Liefde van Izak de Vries hier, en Langverlof van Annemari Coetzer hier.
Mense, dis ons maatjies dié! Ondersteun hulle. Leer hulle beter ken deur hulle boeke.
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member