Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Baie min mense weet dat 'n mens as agent by LAPA, Joho! en NB kan registreer en boeke teen groot afslag kry om weer te verkoop. En ons almal weet hoe moeilik dit soms is om boeke in die hande te kry, veral in die kleiner dorpies.
Kontak die uitgewers as jy dalk 'n liefde vir boeke het en so iets wil probeer.
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member