Page
1
posts 1–2 of 2
+0
permalink
Helaas die Kaapse Boekfees sal my nie vanjaar sien nie - tot my bittere spyt, maar daar is geen kans dat ek nou kan Kaap toe ry nie. Miskien ook maar goed so - ek betaal nog af aan die skuld van my vorige besoek. Ek raak daar so deurmekaar soos 'n trapsoetjies in 'n smartie boks - my kop hak heeltemal uit en julle weet wat dit aan my beursie doen . . .
Geniet dit maar vir my ook.
My vriendin in Pretoria woon die week op uitnodiging die Basel Book Festival in Switserland by - en ek is waansinnig van afguns.
Nou gaan ek eers weer vir 'n rukkie "sulk" oor die onregverdigheid van die lewe teenoor 'n boekverslaafde.
Page
1
posts 1–2 of 2
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member