BRAVO! het twee toekennings gewen by vanjaar se Advantage Admag Awards vir top Suid-Afrikaanse verbruikerstydskrifte. wat op Donderdag 7 Mei in Johannesburg plaasgevind het.
BRAVO! het nie net ’n goue toekenning ontvang vir Beste Kunste- en Vermaaktydskrif nie, maar is ook aangewys as algehele wenner in die kategorie vir Beste Nuweling.
The tydskrif is beoordeel volgens inhoud, produksie waardes, voorkoms, sirkulasie en advertensie ondersteuning. Die Admag Awards word toegeken deur industrieleiers in die advertensie-, bemarkings- en uitgewervelde in erkenning vir uitnemendheid binne die uitgewersbedryf.
BRAVO! het ook vanjaar ’n ATKVeertjie ontvang vir Marianne Thamm se artikel oor
Die Ruimte Teater in die kategorie vir Beste Artikel.
Ek persoonlik bêre elke Bravo! Wel gedaan, Carien en span!
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member