Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Ek weet nie of daar al oor hierdie fliek/boek gepraat is nie? Ek het die boek seker meer as 'n jaar gelede gelees. Eintlik het ek op 'n stadium gedink ek het nie, maar toe ek lees waaroor die fliek gaan, het ek onthou.
Ek het die fliek vandag gaan kyk. Stokalleen.
Ek kan eintlik nog glad nie daaroor praat nie, dit was baie diep. Dis tye wanneer ek dit geniet om alleen te wees.
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member