Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
78 views

Veels Geluk, Annemari!

Page 1
posts 1–2 of 2
superstar - founder
993 posts

Kyk net hier julle, wat gebeur met een van ons lede! (Kyk daar by die film-kategorie) Annemari, mooi man! Wat meer kan ek sê?

'n Paar van haar verse is mos ook opgeneem in die Nuwe Kinderverseboek - Riana Scheepers & Suzette Kotzé-Myburgh (samestellers) en dit is no 8 op die TOPVERKOPERSLYS: Protea Boekwinkel, Stellenbosch vir April.

Bestel sommer Langverlof hier en lees solank self!

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
regular - member
118 posts

Baie dankie, MaanKind! Ek probeer al die hele nag tonele uit die boek herroep om te dink hoe dit op M-Net gebruik kan word, maar my wildste drome skiet tekort! Die boek is mos 'n liefdesverhaal en nie die soort verhaal wat op M-Net uitgesaai word nie. 13 Uur, ja, met die spanning, en Tapisserie met Klein Diere sal goed werk.

Nietemin, dis vir my 'n baie groot eer en ook onverwags.  

Dankie dat jy laat weet het.

__________________
Annemari
Page 1
posts 1–2 of 2

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now