| TOPVERKOPERSLYS: Protea Boekwinkel, Stellenbosch |
28 Apr 2009 1:33nm
|
|
1 God en die gode van Egipte – In die voetspore van die
onsienlike ... Willie
Esterhuyse Filosofiese
beskouing (Lux Verbi)
2 Om na ‘n wit plafon te staar – ‘n (reguit) roman Jaco Kirsten Fiksie
(Tafelberg Uitgewer)
3 Annerlike
Afrikaans – Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal Anton F. Prinsloo Leksikografie (Protea Boekhuis)
4 Die panorama in my truspieël Daniel Hugo Digkuns
(Protea Boekhuis)
5 Tweede refleksie – ‘n Keur uit die denke van Johan Degenaar WL
van der Merwe & P Duvenhage (samestellers) Filosofiese
essays (African Sun Media)
6 ‘n Vurk in die pad – ‘n Memoir André P. Brink Memoir
(Human & Rousseau Uitgewers)
7 30 Nagte in Amsterdam Etienne
van Heerden Fiksie
(Tafelberg Uitgewers)
8 Nuwe Kinderverseboek Riana
Scheepers & Suzette Kotzé-Myburgh (samestellers) Digkuns
(Tafelberg Uitgewers)
9 As
murasies kon praat – Ware verhale uit Namakwaland Gert Sarrisam Kortverhale (Selfpublikasie)
10 Die
lenige liefde Herman de Coninck (uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo) Digkuns (Protea Boekhuis) |
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member