Moet 'n mens dan nou so diep grou vir als. Oor alles so "diep" probeer dink? Nope. Natuurlik nie. Mens moet ... niks - net doen wat jy moet. Ons het keuses. Natuurlik kan mens reg rondom die aarde reis om iets te vind en dit dan "vind" waar dit nog altyd was - reg langs/in jou - waar jy begin het. En natuurlik sal jy weer daar wees, want die aarde is rond! :) Maar dis ook nie 'n reis wat jy "moet" doen nie. Want - mens moet .. niks - net doen wat jy moet.
Ek persoonlik is mal oor moontlikhede. My hele persoonlikheid is ingestel op moontlikhede soek sodat ek kan kies. (Hoe meer moontlikhede, hoe moeiliker die keuses ... oeps ..) Ens ens. En ek deel my vermoë om moontlikhede raak te sien.
Ek wil moontlikhede raaksien, want dis stories. En ek is 'n skrywer. En ons "skryf"/leef almal die stories van ons lewens. En ...
We
live by stories, we also live in them. One way or another we are living
the stories planted in us early or along the way, or are also living
the stories we planted – knowingly or unknowingly – in ourselves. We
live stories that either give our lives meaning or negate it with
meaninglessness. If we change the stories we live by, quite possibly we
change our lives.
Ben Okri in A Way of Being Free
En ons elkeen maak daarvan wat ons wil en kan - want elkeen van ons is uniek!
Dit is "my stem" wat ek in die storiemaakboek ingesit het.
En net my naam is op die roman. Want dis 'n storie.
Want:
The
thing to wait on, to reach there in time for, is the moment when you
see it. In my own case, a fuller awareness of what I needed to find out
about people and their lives had to be sought for through another way,
through writing stories. I knew this, anyway: that my wish, indeed my
continuing passion, would be not to point the finger in judgment but to
part a curtain, that invisible shadow that falls between people, the
veil of indifference to each other's presence, each other's wonder,
each other's human plight.
Eudora Welty
En
sela. Einde. :) want 'n haas moet doen wat 'n haas moet doen. Al 6
biljoen hase. Dis die lewe. Die lewe is net ... die lewe. :)
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member