Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
Kwela Boeke is trots daarop om aan te kondig dat Ronelda S. Kamfer se debuutdigbundel, Noudat slapende honde,
pas bekroon is met die Eugène Maraisprys vir 2009. Sy deel die prys met
digter Loftus Marais, wat dit ook ontvang vir sý debuut Staan in die algemeen nader aan vensters (Tafelberg).
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member