Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
41 views

De Onrustzaaier

Page 1
posts 1–1 of 1
rookie - member
6 posts

Alhoewel hierdie boek van Wllem van Maanen reeds die eerste keer in 1973 gedruk is, bly dit een van my gunstelinge en lees dit so een maal per jaar weer deur.
Self kan ek my nie sonder voorbehoud soos Haruki Murakami aan die kant van die eier skaar nie, maar in 'De Onrustzaaier' kan ek my baie goed met die hoofkarakter, Meester Chris identifiseer.
Die boek begin by die einde en jy vermoed hoe dit uiteindelik gaan eindig, maar tog boei dit jou tot by die laaste woord.
Die moeite werd om te lees en weer te lees.

Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now