Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
59 views

André P Brink

Page 1
posts 1–2 of 2
superstar - founder
993 posts

Maar al wat ons van ons uitkykpos kon sien, was net een witbloukaalvoet wat by die kleinhuisie se oop deur uitsteek, en 'n groot kringbloed wat op die gruis lê en swart word. Ek onthou nog sy vuiltoonnaels. En hoe dit my laat besluit het om elke aand my voete deeglikte was voor ek gaan slaap, net ingeval ek in die nag doodgaan.
- André P Brink op bl 26 van sy memoir, ʼn Vurk in die pad.

Indien jy die boek van Kalahari af wil bestel, gebruik sommer hierdie skakel.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
26 posts

Ek het nou net voor my boekrak gaan staan, en 'n magdom Brinks raakgesien.  Van jare terug, tot amper die laaste.

Tog het ek sy laaste 3 boeke nie geniet soos die voriges nie.  En sal ek nie weer sy boeke koop nie.

Maar dat hy 'n merske bydrae tot die Afrikaanse woord gemaak het, is nie te betwyfel nie.

Dankie Andre P Brink.

__________________
...gee my kos, boeke en my mense, en ek sal nie moeilikheid maak nie...
Page 1
posts 1–2 of 2

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now