Page
1
posts 1–1 of 1
+0
permalink
*** Goeie nuus op hierdie Vrydagaand! ***
Lefora het seker my vloekery aangehoor oor die simpel blokkie waarin mens so sukkel om jou teks te formateer, en hulle het 'n nuwe een daargestel. Jy hoef nou nie meer heen en weer te sukkel met teks en grafika nie, as jy nou 'n inskrywing doen, is alles netjies in een blokkie. Ons gesukkel is op 'n einde.
Vir die nuwe lede - Welkom, welkom. Onthou, jy kan nie Reply op hierdie boodskap nie, as jy wil antwoord, doen dit op die forum, of stuur epos aan trisa@icon.co.za
Laataand Groete!
Trisa Hugo
Page
1
posts 1–1 of 1
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member