Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
91 views

Ken jy of het jy dalk die boek

Page 1
posts 1–3 of 3
rookie - member
6 posts

Op skool het ons op 'n kol die boek 'Duif van Gannavlei' gelees. Ek kan gladnie onthou wie die skrywer was nie. Was destyds erg beindruk deur die storie. Het iemand dalk die boek?

rookie - member
2 posts

In die laat 60s was daar 'n radio verhaal genaamd "Die Indringer" geskryf deur Dricky Beukes. Deel 1 en 2 het op die radio uitgekom asook in boek vorm. Ek verneem dat daar later in die 70s 'n Deel 3 geskryf is deur Dricky Beukes. Weet iemand dalk daarvan en waar ken ek die boek in die hande kry?

novice - member
15 posts
Page 1
posts 1–3 of 3

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now