"Die Sunday Times 2008 beste kinderboek lys is on-line as julle belangstel in die britse lys. Ek hou veral van die The Great Nursery Rhyme Disaster, ek dink ek gaan dit koop vrr al die kinders wat ek ken - dit laat my lag.
Die Grootmense se lys is hier, en die digkuns hier."
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain)
Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027