Wow!! Dis een indrukwekkende lys. Dit het al my verwagtinge en persoonlike voorspellings oortref. Die meeste van my gunstelinge is daar, plus nog 'n paar ander waaraan ek nie gedink het nie.
Ek stem saam met Maankind! Uitgewers moet kennis van die lys neem en dit moet ook onder biblioteke versprei word - veral vir daardie wat dink mense lees nie meer Afrikaans nie.
Baie geluk met die projek. Ek hoop dis die eerste van baie wonderlike dinge wat hier op ons eie leeskring sal gebeur.