Page
1
posts 1–4 of 4
+0
permalink
Die stemmery vir ons Leeslys het vroeër die week bietjie begin taan, maar het toe weer lewe gekry, en mense stem steeds fluks voort.
More-oggend gesels ek ook op RSG, tussen 12:300 en 13:00 op Naweek Aktueel, en dit behoort ook weer 'n klompie stemme te genereer. Dan kan ons so teen Woensdag volgende week die stembus sluit, en die resultate bekend maak.
Onthou jy kan nie op hierdie epos Reply nie, as jy wil reageer, plaas dit op die forum, of stuur epos na trisa@icon.co.za
Senuweeagtige groete uit 'n sonnige Kleinmond
Trisa Hugo
+0
permalink
Nee, Stephni, dis 'n lewendige gesprek... sê sy met twee Rescue tabletjies onder die tong...
+0
permalink
Ek dink jy het baie goed gedoen! Geluk, Trisa! (Ek moet onthou van die Rescue-pilletjies ...)
Page
1
posts 1–4 of 4
This Topic Is Locked To Guest Posts
It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member