Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
25 views

Pica-toekenning vir Reisskrywer van die Jaar 2008

Page 1
posts 1–1 of 1
superstar - founder
993 posts
Dana Snyman, skrywer van Op die agterpaaie, het Vrydagaand die gesaghebbende Pica-toekenning vir Reisskrywer van die Jaar 2008 gewen. Op die agterpaaie is 'n versameling van Snyman se reisstories wat voorheen in Weg! verskyn het. Op die agterpaaie het in Oktober verskyn en is reeds 'n gewilde verkoper.
__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now