Welkom aan al die nuwe lede van Boekemakranka. Dit was voorwaar 'n opwindende week!
Dankie aan almal wat meegedoen het aan die stemmery, en aan die dinamika van hierdie projek. Hier was 'n heerlike inspuitting van kreatiewe energie, wat nodig is vir die funksionering.
Dankie ook aan almal wat hulle boekevriende aangemoedig het om deel te neem. Die stemmery gaan steeds voort op http://leeslys.wordpress.com, en sal vir ten minste nog hierdie week aangaan. Teen middel volgende week sal die resultate verwerk word, en behoort die lys gereed te wees om onder jou vriende en familie se neuse te vryf met jou wenslys mooi netjies afgemerk.
Om in pas te bly met veranderde tye, het Boekemakranka ook nou Facebook teenwoordigheid. Gaan kyk by http://www.facebook.com/group.php?gid=41375695722&ref=nf
Onthou dat jy nie op hierdie boodskap kan reply nie, as jy wil reageer hierop, doen dit op die forum, of stuur epos na trisa@icon.co.za
Laataand Boekgroete!
Trisa Hugo
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
Powered and Hosted by Lefora Forums.
advertisement
by izakdevries,
17 hours ago
by izakdevries,
17 hours ago
by maankind,
1 day ago
by sonjia,
1 day ago
by janharmse,
1 day ago
Skakels
Kalahari.Net
Pennestreke - 'n Virtuele Skryfkring - Sustersforum
Kunste / Arts - Sustersforum
Exclusive Books
LitNet
Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009
Fascination Books
Storiewerf
Kinderwerf
Graffiti Boeke - 'n Hele winkel vol Afrikaanse boeke!
Akkommodasie in Kleinmond, waar jy rustig by die see kan kom lê en lees!
Holderstebolder - Kuier passievol in Afrikaans!
Bravo!
Breederivier Skrywersburo
Versindaba
Tweedehandse Afrikaanse boeke
SA Vryskutskrywer
Witwarm Onderwerpe
Inligting oor ons
Statcounter
Top Posters
Algemeen [204]
Boekbesprekings [71]
Boekbekendstellings [32]
Boekedorp [4]
Boeksoek [12]
Digters [16]
Feeste [23]
Flieks [8]
Haal Uit en Wys [20]
Kinderboeke [8]
Lees Nou [57]
Literêre Pryse [26]
Lyste [22]
Nuus [14]
Nuwe Boeke [40]
Resensies [14]
Skrywers [67]
Uitgewers [6]
Vakatures [3]
Voorstelle [11]
Wat gebeur Waar [3]
Wen 'n Boek [9]
FAQ [3]
advertisement