Daar is 'n heerlike stuk daaroor in vandag se Burger, deur Murray la Vita. Dit is Greeff se eerste toneelstuk.
Die vyf finaliste was:
Maskermaan deur Cecilia du Toit
Hol deur Nicola Hanekom
Marie Wie? deur Kobus Burger
Die Naaimasjien deur Rachelle Greeff
Jonas deur Daleen Kruger
Die beoordelaarspaneel het bestaan uit EKM Dido, Nico Luwes en Hennie van Greunen.