Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
35 views

Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys

Page 1
posts 1–1 of 1
superstar - founder
993 posts

Dit lyk my of die gesprek om Trisa Hugo se Boekemakranka-lys tot ʼn punt van orde kom. Duidelik is die doel van dié lys nie om die oppergesag oor die beste boeke in Afrikaans te wees nie, maar om lesers se subjektiewe voorkeure op informele wyse weer te gee.

Dit is Melt Myburgh se woorde op SêNet, en die enigste rede waarom ek dit hier opsit, is om dit te bewaar, want hy stel dit so mooi! Om lesers se subjektiewe voorkeure op informele wyse weer te gee.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now