Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
40 views

Community Announcement from maankind

Page 1
posts 1–2 of 2
superstar - founder
993 posts
'n Groot welkom aan al die nuwe lede hierdie week! Dit lyk my die projek om Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys saam te stel het heelwat lede gelok. Ek glo die stemmery gaan nóg meer lok.

'n Groot dankie aan Kites wat hierdie lys geïnisieer het, en vir almal wat boeke genomineer het. Veral ook vir die entoesiasme waarmee hierdie projek begroet is!

Die meningspeiling is opgestel, en julle kan gaan stem!

http://leeslys.wordpress.com

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
19 posts

Baie baie dankie vir jou moeite hiermee, ek waardeer dit opreg!

Page 1
posts 1–2 of 2

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now