Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
591 views

Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys

Page 1
posts 1–13 of 13
superstar - founder
991 posts

Die opgedateerde lys. Die tyd loop uit mense! Lees asseblief hierdeur en kyk wat jy nog wil byvoeg, voordat die stemmery gaan begin.

1.A H M Scholtz - Vatmaar
2.Abraham H de Vries - Alles goed en wel – lagstories na willekeur
3.Abraham H de Vries – Die Afrikaanse kortverhaalboek
4.Abraham H de vries – Volmoed se gasie
5.Abraham H. De Vries – Joernaal uit ‘n gragtehuis
6.Abrham Nel - Heita, Kiewietan!
7.Abrham Nel - Willemien word groot
8.Alba Bouwer – Die afdraand van die dag is kil
9.Alba Bouwer – Stories van Bergplaas
10.Alba Bouwer - Stories van Rivierplaas
11.Alex Muller - reeks speurverhale vir tieners
12.Alexander Strachan - Die jakkalsjagter
13.Anchien Troskie – Nooit is ʼn lang, lang tyd
14.André le Roux - Kom ons sit sommer by die tafel
15.André P Brink – Adamastor
16.André P Brink – Bidsprinkaan
17.André P Brink - Die Ambassadeur
18.André P Brink - Die kreef raak gewoond daaraan
19.André P Brink – Duiwelskloof
20.André P Brink – Gerugte van reën
21.André P Brink - Houd-den-bek
22.André P Brink - Kennis van die aand
23.André P Brink - 'n Droë wit seisoen
24.André P Brink - 'n Oomblik in die wind
25.André P. Brink - Lobola vir die lewe
26.André P. Brink – Ander Lewens: ‘n Roman in drie dele
27.Anna M Louw – Die donker kind
28.Anna M Louw - Kroniek van Perdepoort
29.Anna M Louw – Vos
30.Annelie Botes – Klawervier
31.Annelie Botes – Raaiselkind
32.Annelie Botes – Sabbatsreis
33.Annelie Botes - Trippel Sewe
34.Annemari Coetzer – Oop Kaarte
35.Anoeschka von Meck - Annerkant die longdrop
36.Anoeschka von Meck – Vaselientjie
37.Antjie Krog - ʼn Ander Tongval
38.Antjie Krog – Relaas van ‘n moord
39.Audrey Blignaut – Hele oevre
40.Barrie Hough – Skilpoppe
41.Berta Smit – Juffrou Sophia vlug vorentoe
42.Bettie Naudé - Saartjie Reeks
43.Breyten Breytenbach - Voetskrif
44.Carina Stander – Die vloedbos sal weer vlieg
45.Chanette Paul – Springgety
46.Chanette Paul – Vlerkaf
47.Chris Barnard – Boendoe
48.Chris Barnard – Chriskras
49.Chris Barnard - Danda op die Oudeur
50.Chris Barnard – Moerland
51.Chris Barnard – So onder deur die Maan
52.Christine Barkhuizen le Rouz – Waar koek en wyn ontbreek
53.Christine le Roux - Liefde uit die stormnag
54.Christine le Roux - Teësinnige erfgenaam
55.Christine le Roux - Verlore dekade
56.CJ Langenhoven – Beste Spookstories
57.CJ Langenhoven - Versamelde Werke
58.Connie Luyt – Lang skaduwees in Afrika
59.Cor Dirks - Die Uile Reeks
60.Corlia Fourie – Alle paaie lei deur die strand
61.Corlia Fourie – Liefde en geweld
62.Corlia Fourie (samesteller) - Ware liefde: Bekende Suid-Afrikaanse paartjies
63.Dalene Matthee – ‘n Huis vir Nadia
64.Dalene Matthee – Brug van die Esels
65.Dalene Matthee – Die Uitgespoeldes
66.Dalene Matthee - Fiela se Kind
67.Dalene Matthee – Kringe in ʼn bos
68.Dalene Matthee - Moerbeibos
69.Dalene Matthee – Pieternella van die Kaap
70.Dalene Matthee – Toorbos
71.Dalene Matthee- Susters van Eva
72.Dan Sleigh - Eilande
73.Dana Snyman – Anderkant die scrap
74.Dana Snyman - Uit die binneland
75.Deon Meyer – 13 uur
76.Deon Meyer – Feniks
77.Deon Meyer – Infanta
78.Deon Meyer – Onsigbaar
79.Deon Meyer – Orion
80.Dine van Zyl - Slagoffers
81.Doc Immelman – Shondoro
82.Dolf van Niekerk – Die son struikel
83.E K M Dido - 'n Ander ek
84.E K M Dido - 'n Stringetjie blou krale
85.E Kotze – Die wind staan oos
86.Eben Venter – Ek stamel, ek sterwe
87.Eben Venter - Foxtrot van die vleiseters
88.Eben Venter – Horrelpoot
89.Eduard Horn – Bloed
90.Eleanor Baker – Die Ander Martha
91.Eleanor Baker - Die kwart-voor-sewe-lelie
92.Eleanor Baker – Die nes
93.Eleanor Baker - Dossier van 'n gyseling
94.Eleanor Baker - Verbeelde werklikheid
95.Eleanor Baker - Weerkaatsings: 'n sprokie
96.Elsa Joubert - Die Reise van Isobelle
97.Elsa Joubert - Die swerfjare van Poppie Nongena
98.Elsa Joubert - Ons wag op die kaptein
99.Elsa Joubert – Twee Vroue
100.Elsabé Steenberg - Boom Bomer Boomste
101.Emile Joubert – Kouefront
102.Engela van Rooyen - Vuur op die Horison
103.Engemi Ferreira - Die jaar toe my ma begin sing het
104.Erika Murray Theron – Die Mezzanine-klub
105.Erika Murray Theron - Sê Maria
106.Erika Murray Theron – Verblyf
107.Erika Murray-Theron – ‘n Tapisserie Met Klein Diere
108.Esta Steyn - Kinders van die Sabbatsee
109.Etienne Leroux - Een vir Azazel
110.Etienne Leroux – Magersfontein, o Magersfontein
111.Etienne Leroux - Sewe dae by die Silbersteins
112.Etienne van Heerden – Asbesmiddag
113.Etienne van Heerden - Caspirs en Camparis
114.Etienne Van Heerden – Dertig Nagte in Amsterdam
115.Etienne van Heerden – Die stoetmeester
116.Etienne van Heerden - Die swye van Mario Salvati
117.Etienne van Heerden – In stede van die liefde
118.Etienne van Heerden – My Kubaan
119.Etienne van Heerden - Toorberg
120.Eugene Marais – Hele oevre
121.Eugene N. Marais - Versamelde werke
122.FA Venter –Hele oevre
123.François Bloemhof - Hostis
124.François Bloemhof - Storieboek
125.François Loots – Lente in Beijing
126.Fransi Phillips – Die donker god
127.Fransi Phillips – Sewe-en-sewentig stories oor ʼn clown
128.Fransi Phillips – Teresa se droom
129.George Weideman - Bloujare se stories
130.George Weideman - Draaijakkals
131.George Weideman – Newelig
132.Gerda Taljaard – Maansiek
133.GJ Joubert – Oupa Landman se viool
134.Hans du Plessis - Disse flippen stukkende wêreld, my ou
135.Harry Kalmer - Die man met dertien kinders
136.Harry Kalmer – En die lekkerste deel van dood wees
137.Harry Kalmer – Groceries
138.Harry Kalmer – X-Ray Visagie en die Vingers van God
139.Helena Gunther – Op ʼn plaas in Afrika
140.Hennie Aucamp – ‘n Vreemdeling op Deurtog
141.Hennie Aucamp – Hongerblom
142.Hennie Aucamp - In een Kraal
143.Hennie Aucamp – Karnaatjie
144.Hennie Aucamp – Sewe sonder, nee meer
145.Hennie Aucamp – Volmink
146.Hennie Aucamp – Wys my waar is Timboektoe
147.Hettie Smit - Sy kom met die sekelmaan
148.ID Lamprecht – Die pad enduit
149.Ina Rousseau – Soutsjokolade
150.Ingrid Winterbach - Die boek van toeval en toeverlaat
151.Ingrid Winterbach – Erf
152.Ingrid Winterbach – Niggie
153.Irma Joubert – Tussen Stasies
154.Irma Joubert – Tussen Stasies
155.Izak de Vries – Byna Liefde
156.Izak de Vries - Kom Slag n Bees
157.Izak de Vries (Samesteller) – In ʼn Neutedop
158.J M Gilfillan - Die verhaal van 'n vrou, 'n leeu en 'n hoenderhen
159.J M Gilfillan – Glas
160.J M Gilfillan – Pouoogmot
161.Jackie Nagtegaal – Daar’s vis in die punch
162.Jaco Botha - Miskruier
163.Jaco Kirsten - Mý kant van die saak
164.Jan Rabie – 21
165.Jan Rabie - Die groot anders-maak
166.Jan Rabie - Johanna se storie
167.Jan Spies - Pille vir servette
168.Jan Spies - Poort deur die koue
169.Jan van Melle - Bart Nel
170.Jan van Tonder – Die kind
171.Jan van Tonder – Is Sagie
172.Jan van Tonder - Roepman
173.Jan Vermeulen - Geraamtes dra nie klere nie
174.Jaybee Roux - Verskroeide Vlerke
175.Jeanette Ferreira – Babette
176.Jeanette Ferreira - Catharina
177.Jeanette Ferreira – Charlotta
178.Jeanne Goosen - Louoond
179.Jeanne Goosen – ʼn Pawpaw vir my darling
180.Jeanne Goosen - Ons is nie almal so nie
181.Jeanne Goosen – Wie is Jan Hoender
182.Jochem van Bruggen - Ampie
183.Johan Bakkes – Norrevøk
184.Johan van Pletzen – Liewe Ma, briewe van Kleinjan
185.John Miles – Die buiteveld
186.John Miles - Kroniek uit die doofpot
187.Johnita le Roux – Een vir die Wolfskof
188.Johnita le Roux – Die dagstêrwals
189.Karel Schoeman – Armosyn van die Kaap
190.Karel Schoeman – By fakkellig
191.Karel Schoeman - Hierdie Lewe
192.Karel Schoeman - 'n Ander land
193.Karel Schoeman – Stamland
194.Karel Schoeman – Veldslag
195.Karel Schoeman – Verkenning
196.Karin Cronjé – Vir ʼn pers huis
197.Karl Kielblock – Die Skaam man
198.Karl Kielblock – Die Skat van Java
199.Karl Kielblock – Lafras Cuyper en die Gravin
200.Karl Kielblock - Lafras Cuyper en die Hirondelle
201.Karl Kielblock – Rebel
202.Kirby van der Merwe – Klapperhaar slaap nie stil nie
203.Klaas Steytler - Ons oorlog
204.Koos Kombuis - Raka die Roman
205.Koos Kombuis - Seks, Drugs en Boeremusiek
206.Koos Prinsloo – Jonkmanskas
207.Koos Prinsloo – Slagplaas
208.Kowie Roussouw - Wie se hart kan dit dan hou?
209.Leandré Hanekom – Ware Spookstories en ander grusaamhede
210.Leon Rousseau – Die Groot Avontuur
211.Leon Rousseau – Fritz Deelman reeks
212.Leon van Nierop – Adrenalien
213.Leon van Nierop – Die sielsmokkelaar
214.Lerina Erasmus – Die Goudkewers
215.Lerina Erasmus – Mannheim sage
216.Lettie Viljoen - Karolina Ferreira
217.Lettie Viljoen - Klaaglied vir Koos
218.Lettie Viljoen - Landskap met vroue en slang
219.M.E.R. - Kom Nader
220.Maretha Maartens – ‘n Pot vol Winter
221.Maretha Maartens - Jacoba Afrikaner
222.Maretha Maartens – Op Filippa se planeet
223.Maretha Maartens – Tuin van die geel magrietjies
224.Maretha Maartens – Vlug van die Eden-mens
225.Margaret Bakkes – Baksel in die more
226.Margaret Bakkes – Elegie vir ʼn Onbekende
227.Margaret Bakkes – Wat op die middag verwoes
228.Marié Heese – Die Uurwerk Kantel
229.Marita van der Vyver – Wegkomkans
230.Marita van der Vyver - Die hart van ons huis: 'n skrywer in Provence
231.Marita van der Vyver - Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom
232.Marita van der Vyver - Griet kom weer
233.Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie
234.Marita van der Vyver – Stiltetyd
235.Mark Behr - Die reuk van appels
236.Marlene van Niekerk - Agaat
237.Marlene van Niekerk – Triomf
238.Marlize Hobbs – Flarde
239.Marzanne le Roux van der Boon - Granate bloei in Jerusalem
240.Marzanne le Roux van der Boon - Klaprose teen die wind
241.Merwe Scholtz (samesteller) – Vertellers 1 & 2
242.Micki Pistorius – Sorg
243.Mikro – hele oevre
244.Morkel van Tonder – Die sneeu bly altyd wit
245.Nadia de Kock (samesteller) - Viersprong
246.Nanette van Rooyen – Chinchilla
247.Nanette van Rooyen – Om te vlerk
248.Nataniël – Kaalkop 1 & 2
249.Nini Bennett – Stoornis
250.NP van Wyk Louw - Raka
251.P G du Plessis - Fees van die ongenooides
252.P G Du Plessis – Het olifante elmboë
253.P G du Plessis – Tussen die Riewe
254.Pamela Jooste – Dans met armmansdogter
255.Pamela Jooste – Môrester
256.Pat Stamatelos - Die val van die dice
257.Pat Stamatelos – Kroes
258.Peet Venter – Disa Disa
259.Petra Muller – Desembers
260.Petra Müller – Die omtes van die hart
261.PG du Plessis – Koöperasiestories
262.PH Nortjé – Die Groen Ghoen
263.PH Nortje – Nuut onder die son
264.Piet van Rooyen - Agter 'n eland aan
265.Piet van Rooyen - Die olifantjagters
266.Piet van Rooyen - Die spoorsnyer
267.Pieter Pieterse - Manaka: Plek van die horings
268.PJ Schoeman – Fanie se vuurdoop
269.Rachelle Greef – Die rugkant van die bruid
270.Rachelle Greeff – Alles behalwe die geheim van my whiskies
271.Rachelle Greeff – Onwaarskynlike Engele
272.Regina Kemp - Debora de Waal en die Baba blues
273.Regina Kemp - Facials op 'n vliegtuig
274.Reinet Nagtegaal – Abra K’dabra: ‘n Roman
275.Riana Scheepers – Die heidendogters jubel
276.Riana Scheepers – Dogters van Afrika
277.Riana Scheepers (samesteller) Die Melkweg het ʼn ster laat val
278.Rona Rupert – Wegloopwinter
279.S P Benjamin – Die reuk van steenkool
280.Sangiro - Uit oerwoud en vlakte
281.Sita - Uit Juffrou se dagboek
282.Sophia Kapp – Die erflating
283.Sophia Kapp - ’n Nuwe lente
284.Sophia Kapp – Waar die hart is
285.Stella Blakemore - Reeks
286.SV Petersen - As die son ondergaan
287.Therese Benade - Anna, dogter van Engela van Bengale
288.Theunis Krogh - Keurboslaan Reeks
289.Thomas Deacon – Die Bergpredikasies van Jacob Oerson
290.Tobea Brink – Hemelklip
291.Toek Blignaut - As die Koriki weer sing
292.Vincent Pienaar – Jo’burg, die blues en ʼn swart Ford Thunderbird
293.Willem Anker – Siegfried
294.Willem Theron – Blouwillestories
295.Willemien Brümmer - Die dag toe ek my hare losgemaak het
296.Willie Esterhuizen – Televisie 123
297.Wilma Stockenstrom – Abjater wat so lag
298.Wilma Stockenstrom – Kremetartekspedisie
299.Wilna Adriaanse - Met ander woorde
300.Winnie Rust – Martha
301.Zuretha Roos – Die verdwyning van Mina Afrika

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
novice - member
19 posts

OK, nou praat ons besigheid! Sommer 'n hele honderd ekstra. Knap gedaan!! Ek dink net nie dis baie behulpsaam vir 'n lys soos hierdie om inskrywings soos vir Eugene Marais en FA Venter te he nie, die boeke vir al die ander skrywers is individueel gelys.

NS: Die lys waarvanaf ek gaan werk gaan natuurlik nie 200 boeke verloor nie ;-)

superstar - founder
991 posts

Kites, dis maar net om praktiese redes. Die lys word te bonkig, en dit kan mense ontmoedig wat so 'n klomp ou boeke, wat nie meer in die handel beskikbaar is nie, op die lys te sien. Ignoreer kan mens hulle ook nie. Ek sien Mikro het per ongeluk so in die slag gebly, ek sit hom terug.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
rookie - member
4 posts

Genugtig. Dis omtrent 'n lys en 'n half. Elke slag dink ek nou gaan ek julle uitvang, dan is die boek reeds op.

Maar ek dink ek het wel nog een. Die Tuiskoms van Mina Afrika.Hulle twee hoort saam. :-)

guest poster

Dankie Maankind!

Wat 'n wonderlike lys! Ek wil net so graag al hierdie boeke lees. Ek onthou 'n boek wat ek as kind baie geniet het, "Toe ma nog Meintjie was" Deur Minnie Postma.

Sterkte met die top 100 vir 2009!

My eie lesbiesrige sprokierige novelle "Chloë en Zoë" is by my te bestelle by annoraster@gmail.com. Aangesien ek self publiseer, hoop ek nie iemand protesteer dat ek hier adverteer.

Skrywersgroete,liefde en sproete van

Annora

superstar - founder
991 posts

Waterval, niemand MAG protesteer dat jy hier adverteer, want dis wat ons hier doen, weer en weer.

Mag ek voorstel, jy gaan sit dit by die Haal Uit en Wys afdeling, http://leeskring.lefora.com/forum/category/haal-uit-en-wys/page1/

Dan sit jy meer detail op, foto van die voorblad, of enige iets. Ook die prys daarvan.

Dis LEKKER om te skryf! Haal uit en wys.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
superstar - member
223 posts

haal uit en wys, waterval!

regular - member
118 posts

Ek weet nie of iemand anders al ooit van G. Sutherland gehoor het nie, maar ek is mal oor sy boeke. My gunsteling is Gieljam in die golwe : ʼn roman. Dit is reeds in 1949 uitgegee.

Hy het die wonderlikste sin vir humor (gehad?) Verskeie van sy kortverhale het ook in tydskrifte verskyn. Toe my seun as tiener net so gaande oor hom was en ek gehoor het dat hy ook in Pretoria bly, het ek op ʼn dag speurder gespeel. Die tweede Sutherland in die telefoonboek het my sy nommer gegee.

Hy was toe reeds ʼn ou man en verskriklik ingenome dat ek hom gebel het. Ek dink ek het sy week gemaak! Toe het ek al ontdek hoe weerloos skrywers ook maar is – en hoe ʼn opregte kompliment waardeer word. Ek is so bly ek het dit gedoen.

Ek besit, behalwe Gieljam, ook Lenteliefde. Jaar van publikasie onbekend, maar daar is ʼn advertensie vir Calvita Gesigspommade op die eerste bladsy: Stel u gelaatskleur u gerus? Agter in die boek is ʼn advertensie vir Voorpos se skoonheidswedstryd en een vir ʼn Maandblad met Persoonlikheid. Dit lyk my die maandblad se naam was Transafrika.

Avonture tussen mure is in 1979 deur Daan Retief uitgegee en dis juis met die lees daarvan dat my seun hom ook ontdek het.

ʼn Internetsoektog oor Sutherland lewer niks op nie. Weet enigiemand iets van hom? Ek sou wát gee om nog van sy boeke te hê.

Die lang relaas is net om te sê: My laaste nominasie wat ek nog insqueeze vir die 100 beste boeke is:

G. Sutherland. Gieljam in die golwe.

__________________
Annemari
superstar - founder
991 posts

Ek onthou sy tydskrifverhale, en al wat ek van hom onthou, is die feit dat hy as man in die Sarie Marais tydskrifverhale geskryf het. En die mooi illustrasies van daardie tyd, elkeen 'n kunswerk.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
rookie - member
4 posts

Nog boeke om by te voeg:
N.P. van Wyk Louw - Germanicus
Anna M. Louw - Wolftyd
E.K.M. Dido - Die onsigbares

rookie - member
7 posts

Die uur van die engel - Karel Schoeman
Afskeid en vertrek - Karel Schoeman

__________________
"Alleen die baie-fyn dink is helder..." Van Wyk Louw
superstar - founder
991 posts

Ek het hierdie twee nog vinnig gaan byvoeg, maar as iemand nou nog boeke wil nomineer, gaan stem asseblief, en voeg dit by Other.

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
rookie - member
2 posts

Sjoe - wat 'n lys!
Kan nie wag om te begin stem nie!

Page 1
posts 1–13 of 13

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now