Ek het pas gehoor dat daar waarskynlik more 'n resensie van Byna Liefde gaan wees op Fine Music Radio, 101.3 FM.
Diegene wat buite die uitsaaigebied val, kan luister op www.fmr.co.za.
Dit sal waarskynlik tussen 13h00 en 14h00 wees.

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member