Lefora Free Forum
Join now
Hier gesels ons in Afrikaans oor skrywers en boeke. So maklik en so lekker soos dit!
210 views

Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys

Page 1
posts 1–1 of 1
superstar - founder
991 posts

Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys

 


  1. A.H.M Scholtz - Vatmaar
  2. Abraham H de vries – Volmoed se gasie
  3. Abrham Nel - Heita, Kiewietan!
  4. Abrham Nel - Willemien word groot
  5. Adam Small – Kanna hy ko hys toe
  6. AHM Scholtz – Vatmaar
  7. Alba Bouwer - Stories van Rivierplaas
  8. Alex Muller - reeks speurverhale vir tieners
  9. Alexander Strachan - Die jakkalsjagter
  10. Andre P Brink – Adamastor
  11. André P Brink – Bidsprinkaan
  12. Andre P Brink – Duiwelskloof
  13. Andre P Brink - Houd-den-bek
  14. Andre P Brink - 'n Droë wit seisoen
  15. Andre P Brink - 'n Oomblik in die wind
  16. Andre P. Brink - Die kreef raak gewoond daaraan
  17. Andre P. Brink - Kennis van dis aand
  18. Anna M Louw – Die donker kind
  19. Anna M Louw - Kroniek van Perdepoort
  20. Anna M Louw – Vos
  21. Annelie Botes – Raaiselkind
  22. Annelie Botes – Raaiselkind
  23. Annelie Botes – Sabbatsreis
  24. Annelie Botes - Trippel Sewe
  25. Anoeschka von Meck - Annerkant die longdrop
  26. Anoeschka von Meck – Vaselinetjie
  27. Antjie Krog - ʼn Ander Tongval
  28. Audrey Blignaut - Die verlange loop ver
  29. Bartho Smit – Christine en die keiser
  30. Berta Smit – Juffrou Sophia vlug vorentoe
  31. Bettie Naudé - Saartjie Reeks
  32. Carina Stander – Die vloedbos sal weer vlieg
  33. Chris Barnard - Die storie van Klara Viljee
  34. Chris Barnard – Paljas
  35. Christine Barkhuizen le Rouz – Waar koek en wyn ontbreek
  36. Christine le Roux - Liefde uit die stormnag
  37. Christine le Roux - Teësinnige erfgenaam
  38. Christine le Roux - Verlore dekade
  39. CJ Langenhoven - Versamelde Werke
  40. Cor Dirks - Die Uile Reekse
  41. Dalene Mathhe - Moerbeibos
  42. Dalene Matthee - Fiela se Kind
  43. Dalene Matthee – Kringe in ʼn bos
  44. Dalene Matthee – Pietrernella van die Kaap
  45. Dalene Matthee- Susters van Eva
  46. Dan Sleigh - Eilande
  47. Dana Snyman – Anderkant die scrap
  48. Dana Snyman - Uit die binneland
  49. Datei – Ure met horings
  50. Deon Meyer – Feniks
  51. Deon Meyer – Infanta
  52. Deon Meyer – Onsigbaar
  53. Deon Meyer – Orion
  54. DF Malherbe – Hans die skipper
  55. Dolf van Niekerk – Die son struikel
  56. Eben Venter - Foxtrot van die vleiseters
  57. Eben Venter – Horrelpoot
  58. Eben Venter - Om te sterwe
  59. Eduard Horn – Bloed
  60. EKM Dido - 'n Ander ek
  61. EKM Dido - 'n Stringetjie blou krale
  62. Eleanor Baker – Die Ander Martha
  63. Eleanor Baker - Die kwart-voor-sewe-lelie
  64. Eleanor Baker - Dossier van 'n gyseling
  65. Eleanor Baker - Verbeelde werklikheid
  66. Eleanor Baker - Weerkaatsings: 'n sprokie
  67. Elsa Joubert - Die Reise van Isobelle
  68. Elsa Joubert - Die swerfjare van Poppie Nongena
  69. Elsa Joubert - Ons wag op die kaptein
  70. Elsa Joubert – Twee Vroue
  71. Elsabé Steenberg - Deur 'n raaisel
  72. Elsabe Steenberg – Korrel en Kuif
  73. Engela van Rooyen - Vuur op die Horison
  74. Engemi Ferreira - Die jaar toe my ma begin sing het
  75. Erika Murray Theron - Sê Maria
  76. Etienne le Roux – Magersfontein, o Magersfontein
  77. Etienne le Roux - Sewe dae by die Silbersteins
  78. Etienne Leroux - Een vir Azazel
  79. Etienne Leroux – Magersfontein
  80. Etienne Leroux - Sewe dae by die Silbersteins
  81. Etienne van Heerden - Caspirs en Campari
  82. Etienne van Heerden - Die swye van Mario Salviati
  83. Etienne van Heerden – Instede van die liefde
  84. Etienne van Heerden - Toorberg
  85. Eugene Marais – Dwaalstories
  86. Eugene N. Marais - Versamelde werke
  87. FA Venter – Geknelde Land
  88. FA Venter - Offerland
  89. FA Venter – Swart Pelgrim
  90. François Bloemhof - Storieboek
  91. François Loots – Lente in Beijing
  92. Fransi Phillips – Sewe-en-sewentig stories oor ʼn clown
  93. Fransi Phillips – Teresa se droom
  94. George Weideman - Newelig
  95. Gerda Taljaard – Maansiek
  96. GJ Joubert – Oupa Landman se viool
  97. Hans du Plessis - Disse flippen stukkende wêreld, my ou
  98. Harry Kalmer - Die man met dertien kinders
  99. Harry Kalmer – Groceries
  100. Helena Gunther – Op ʼn plaas in Afrika
  101. Hennie Aucamp – Hongerblom
  102. Hennie Aucamp - In een Kraal
  103. Hennie Aucamp – karnaatjie
  104. Hennie Aucamp – Sewe sonder, nee meer
  105. Hennie Aucamp – Volmink
  106. Hennie Aucamp – Wys my waar is Timboektoe
  107. Ina Rousseau – Soutsjokolade
  108. Ingrid Winterbach - Die boek van toeval en toeverlaat
  109. Ingrid Winterbach – Erf
  110. Ingrid Winterbach – Niggie
  111. Jan Rabie – 21
  112. Jan Rabie - Die groot anders-maak
  113. Jan Spies - Pille vir servette
  114. Jan Spies - Poort deur die koue
  115. Jan van Melle - Bart Nel
  116. Jan van Tonder – Is Sagie
  117. Jan van Tonder - Roepman
  118. Jeanne Goosen – ʼn Pawpaw vir my darling
  119. Jeanne Goosen - Ons is nie almal so nie
  120. Jochem van Bruggen - Ampie
  121. Johan Bakkes – Norrevolk
  122. John Miles - Kroniek uit die doofpot
  123. Karel Schoeman – Armosyn van die Kaap
  124. Karel Schoeman – By fakkellig
  125. Karel Schoeman - Hierdie Lewe
  126. Karel Schoeman - 'n Ander land
  127. Karel Schoeman – Stamland
  128. Karel Schoeman – Veldslag
  129. Karel Schoeman – Verkenning
  130. Karin Cronjé – Vir ʼn pers huis
  131. Kirby van der Merwe – Klapperhaar slaap nie stil nie
  132. Klaas Steytler - Ons oorlog
  133. Koos Kombuis - Raka die Roman
  134. Koos Kombuis - Seks, Drugs en Boeremusiek
  135. Koos Prinsloo – Jonkmanskas
  136. Kowie Roussouw - Wie se hart kan dit dan hou?
  137. Leon Rousseau – Die Groot Avontuur
  138. Leon Rousseau – Fritz Deelman reeks
  139. Lettie Viljoen - Karolina Ferreira
  140. Lettie Viljoen - Klaaglied vir Koos
  141. M.E.R. - Kom Nader
  142. Maretha Maartens - Jacoba Afrikaner
  143. Marié Heese – Die Uurwerk Kantel
  144. Marita van der Vyver – Wegkomkans
  145. Marita van der Vyver - Die hart van ons huis: 'n skrywer in Provence
  146. Marita van der Vyver - Griet kom terug
  147. Marita van der Vyver - Griet skryf 'n sprokie
  148. Marita van der Vyver – Stiltetyd
  149. Mark Behr - Die reuk van appels
  150. Marlene van Niekerk - Agaat
  151. Marlene van Niekerk – Triomf
  152. Marlize Hobbs – Flarde
  153. Nanette van Rooyen - Chinchilla
  154. NP van Wyk Louw - Raka
  155. P G du Plessis - Fees van die ongenooides
  156. P.G. du Plessis – Tussen die Riewe
  157. Pat Stamatelos - Die val van die dice
  158. Pat Stamatelos – Kroes
  159. Petra Muller - In die omtes van die hart
  160. PG du Plessis – Koöperasiestories
  161. PH Nortjé – Die Groen Ghoen
  162. Piet van Rooyen
  163. Piet van Rooyen - Agter 'n eland aan
  164. Piet van Rooyen - Die olifantjagters
  165. Piet van Rooyen - Die spoorsnyer
  166. Pieter Pieterse - Manaka: Plek van die horings
  167. Rachelle Greeff – Onwaarskynlike Engele
  168. Riana Scheepers – Dogters van Afrika
  169. Rona Rupert – Wegloopwinter
  170. Sita - Uit Juffrou se dagboek
  171. Stella Blakemore - Reeks
  172. Theunis Krogh - Keurboslaan Reeks
  173. Thomas Deacon – Die Bergpredikasies van Jacob Oerson
  174. Tobea Brink – Hemelklip
  175. Toek Blignaut - As die Koriki weer sing
  176. Willem Anker – Siegfried
  177. Wilma Stockenstrom – Kremetartekspedisie
  178. Wilna Adriaanse - Met ander woorde

__________________
The man who doesn't read good books has no advantage over the man who can't read them. (Mark Twain) Trisa Hugo - trisa@icon.co.za - 0282714874 - 083407027
Page 1
posts 1–1 of 1

This Topic Is Locked To Guest Posts

It's been a while since this topic was active, if you'd like to get it going again, please post as a registered member

join now